In Mosambique, 21 km vanaf Kosi Baai. $275,00. Die grond kan gebruik word om 'n toeriste kompleks (bungaloes of 'n groterige lodge) tot stand te bring, Of daar kan 'n paar mooi eko-vriendelike vakansiehuisies gebou word as tyddeel of om te verkoop. Die huise kan vrylik verkoop word, solank die mense besef hulle koop die huis en nie die grond nie.Selfs in die "worst case scenario" waar die regering vir een of ander rede die landkontrak herroep, kan daar nie an die huise geraak word nie. Dié bly privaat eiendom soos enige plek op die wereld.- Translate
Bedrooms
2.00
Bathrooms
1.00
Kitchen
Yes
Dining Room
Yes
Formal Lounge
Yes
Size
20.00
Stove
Yes
Built in Cupboards
Yes
Times Viewed: 3,842 (Since listed or for the last 6 months)